Proverbs 24:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En deur kennis sal die kamers gevul word met alle kosbare en lieflike rykdom.
Afrikaans (NLV) 2011 Kennis is nodig om sy kamers te meubileer met allerhande kosbare en waardevolle artikels.
Afrikaans 1933/1953 en deur kennis word die kamers gevul met allerhande kosbare en lieflike goed.
Afrikaans 1983 kennis om sy kamers te vul met allerhande kosbare en mooi goed.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Deur kennis word kamers gevul met allerlei kosbare en lieflike dinge.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As hy weet hoe om dit te doen, dan kan hy die kamers volmaak met baie kosbare en mooi goed.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Baie dinkwerk is nodig om dit ’n lekker plek te maak. Fyn smaak is nodig om dit mooi te maak.