Proverbs 24:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So sal jou armoede kom soos 'n reisiger; en jou gebrek soos 'n gewapende man. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | dan kom jou armoede aangestap, en oorval behoeftes jou soos ’n gewapende inbreker by jou huis. |
| Afrikaans 1933/1953 | dan kom jou armoede aangeloop en jou gebrek soos 'n gewapende man. |
| Afrikaans 1983 | en daar kom jou armoede aangestap, daar oorval die gebrek jou soos 'n inbreker, sonder dat jy dit kan keer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | dan kom, soos 'n rondloper, jou armoede daar aan, jou gebrek soos 'n skaamtelose man. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | dan sal jy arm word soos iemand wat net rondloop en nie werk nie, jy sal honger word soos 'n bedelaar. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | en skielik oorval die armoede jou. Van die honger en die koue sal jy nog doodgaan.” |