Proverbs 24:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Nog 'n bietjie slaap, 'n bietjie sluimering, 'n bietjie handevou om te slaap. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nog ’n bietjie verder slaap, nog ’n bietjie sluimer, nog ’n bietjie handevou om agteroor te sit, |
| Afrikaans 1933/1953 | Nog 'n bietjie slaap, nog 'n bietjie sluimer, nog 'n bietjie hande-vou om uit te rus; |
| Afrikaans 1983 | nog 'n bietjie slaap, nog 'n bietjie sluimer, nog 'n bietjie handevou om te slaap, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Bietjie slaap, 'n bietjie insluimer, 'n bietjie hande vou om te rus; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer jy elke maal nog 'n bietjie wil slaap, nog 'n bietjie jou oë wil toemaak, nog 'n bietjie jou hande wil vou en bly lê, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nog ’n bietjie slaap, nog ’n bietjie insluimer, nog ’n bietjie niks doen, |