Proverbs 24:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het ek dit gesien en dit goed oorweeg; ek het dit gesien en onderrig ontvang.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het nagedink oor wat ek gesien het. Ek het iets daaruit geleer.
Afrikaans 1933/1953 En ek het dit aanskou, ja, daarop gelet, gekyk, en lering aangeneem:
Afrikaans 1983 Toe ek dit sien, het ek daaroor nagedink en daar iets uit geleer:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek het dit bekyk en ter harte geneem; ek het dit gesien en as 'n vermaning aanvaar:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe ek dit sien, het ek daaroor gedink, ek het gesien wat kan gebeur, en toe het ek dít geleer:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe ek dit sien, het ek daaroor nagedink. Hoekom is dit so? Uiteindelik het ek ’n antwoord gekry: luiheid bring armoede.