Proverbs 24:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En kyk, dit was alles vol dorings, en brandnekels het die voorkant daarvan bedek, en sy klipmuur is afgebreek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Onkruid het dit heeltemal ingeneem. Dit was toegegroei onder bossies. Sy klipmuur het omgeval. |
| Afrikaans 1933/1953 | en kyk, dit was heeltemal toegegroei van die dorings, sy oppervlakte was oordek met brandnekels en sy klipmuur omgegooi. |
| Afrikaans 1983 | dit was heeltemal oortrek van die onkruid, toegegroei onder die bossies, en die klipmuur was omgeval. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kyk, dit was heeltemal toegegroei onder brandnetels, die grond was oortrek met onkruid, en sy klipmuur was afgebreek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en ek het gesien dat die hele land vol dorings is, dit is vol bossies, en die klipmuur het omgeval. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Oral groei die onkruid welig. Boonop was die muur voor die huis stukkend. |