Proverbs 24:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek het deur die land van die luiaard gegaan en by die wingerd van die verstandige man;
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het by ’n lui mens se landerye verbygeloop. Die wingerd was die eiendom van ’n onverstandige mens.
Afrikaans 1933/1953 Ek het by die land van 'n lui man verbygeloop en langs die wingerd van 'n verstandelose mens,
Afrikaans 1983 Ek het by 'n lui mens se land verbygestap, by 'n onverstandige mens se wingerd:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) By die land van 'n lui mens het ek verbygeloop, en by die wingerd van 'n mens sonder verstand.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het verby 'n lui mens se grond geloop, verby die wingerd van 'n onverstandige mens,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die wysheidsleraar sê: “Ek het by die huis van ’n luiaard verbygeloop. Alles was so verwaarloos. Niks word in stand gehou nie. Die gras is lank.