Proverbs 24:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Deur wysheid word 'n huis gebou; en deur begrip word dit vasgestel: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Met wysheid word ’n huis gebou. Insig is nodig om dit te onderhou. |
| Afrikaans 1933/1953 | Deur wysheid word 'n huis gebou, en deur verstand word dit bevestig; |
| Afrikaans 1983 | Daar is verstand nodig om 'n huis te bou, insig om sy fondamente te lê, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Deur wysheid word 'n huis gebou, en deur verstandigheid word dit gevestig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Iemand wat wysheid het, kan 'n huis bou. As hy verstandig is, dan kan hy die huis sterk bou sodat dit vas staan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Gelukkige gesinslewe kom nie vanself nie. ’n Mens moet hard daarvoor werk. Dit is soos ’n huis wat jy bou. Alles moet netjies beplan word. |