Proverbs 24:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sê nie: Ek sal so aan hom doen soos hy aan my gedoen het: Ek sal die man vergelde volgens sy werk.
Afrikaans (NLV) 2011 Moenie sê nie: “Soos hy aan my gedoen het, sal ek aan hom doen. Ek sal hom in gelyke munt terugbetaal.”
Afrikaans 1933/1953 Moenie sê nie: Soos hy aan my gedoen het, so sal ek aan hom doen -- ek sal die man vergelde na sy werk.
Afrikaans 1983 Moenie sê: “Soos hy aan my gedoen het, sal ek aan hom doen, ek sal hom terugbetaal vir wat hy gedoen het” nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Moet dít nie sê nie: “Soos hy aan my gedoen het, sal ek aan hom doen; ek gaan die man vergeld ooreenkomstig sy optrede.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moenie sê: “Ek sal aan hom doen wat hy aan my gedoen het, ek sal hom laat swaarkry oor wat hy gedoen het.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moenie iemand terugkry vir wat hy aan jou gedoen het nie.