Proverbs 24:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Moenie sonder rede 'n getuie teen jou naaste wees nie; en bedrieg nie met jou lippe nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moenie teen iemand getuig as hy jou nie rede daarvoor gegee het nie. Moenie mense mislei met wat jy sê nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wees nie sonder oorsaak getuie teen jou naaste nie; want mag jy met jou lippe mislei? |
| Afrikaans 1983 | Moenie teen jou naaste getuig as hy jou nie rede gegee het nie; moenie mense mislei met wat jy sê nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moenie sonder gronde as getuie optree teen jou medemens nie! Sal jy met jou lippe mislei? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moenie 'n getuie teen jou naaste word as hy niks verkeerd gedoen het nie, jy moenie dinge sê wat mense verkeerd laat doen nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moenie leuens oor ander vertel of iemand doelbewus in ’n swak lig stel nie. Moenie wraaksugtig wees nie. |