Proverbs 24:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Elkeen sal sy lippe soen wat 'n regte antwoord gee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Eerlike antwoorde is soos ’n soen op die mond. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy wat regte antwoorde gee, soen die lippe. |
| Afrikaans 1983 | Iemand wat eerlik antwoord, is 'n ware vriend. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie eerlike antwoorde gee, is soos 'n soen op die lippe. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Goeie vriend gee eerlike antwoorde. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Mense hou baie van iemand wat eerlik is en reguit op vrae antwoord. |