Proverbs 24:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar vir die wat hom bestraf, sal daar vreugde wees, en 'n goeie seën sal oor hulle kom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wanneer regters ’n regverdige beslissing maak, word hulle geprys en oorvloedig geseën. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar met die wat onpartydig straf, gaan dit goed; en oor hulle kom die seën van voorspoed. |
| Afrikaans 1983 | Maar met regters wat regverdig straf, sal dit goed gaan; hulle sal geseën word met voorspoed. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar dit gaan goed met dié wat 'n goddelose skuldig vind; oor hulle kom die seën van voorspoed. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar wanneer jy reg oordeel, dan sal dit goed gaan met jou, die Here sal jou seën. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wie die regte oordeel vel, sal die goeie van die lewe geniet. |