Proverbs 24:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want hulle rampspoed sal skielik opstaan; en wie ken die ondergang van hulle altwee?
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle ondergang kom skielik; niemand weet watter teëspoed God of die koning oor hulle gaan bring nie.
Afrikaans 1933/1953 Want skielik sal hulle ongeluk opkom, en die uitgang van hulle jare, wie weet dit?
Afrikaans 1983 Hulle ondergang kom skielik; niemand weet wanneer die Here en die koning hulle vernietig nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want onverwags tref teenspoed hulle, en wie weet watter ramp die Here en die koning kan bring?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) want dit gaan gou sleg met daardie mense, niemand weet wat alles met hulle kan gebeur nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Skielike ramp kan hulle tref, dan is dit klaarpraat met hulle.