Proverbs 24:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | My seun, vrees jy die HERE en die koning, en bemoei jou nie met die wat verander is nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | My kind, betoon eerbied aan die Here en die koning. Moet jou nie ophou met mense wat teen hulle in opstand is nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | My seun, vrees die HERE en die koning, laat jou nie in met oproerige mense nie. |
| Afrikaans 1983 | Dien die Here, my seun, en ook die koning; moet jou nie ophou met oproermakers nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy moet ontsag hê vir die Here my seun, en vir die koning; met hulle wat andersgesind is, moet jy jou nie inlaat nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moet die Here én die koning respekteer en dien, jy moenie dinge doen saam met mense wat opstandig is nie, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy moet die Here liefhê en jou leiers respekteer. Moenie jou ophou met mense wat magshonger is en net hulle eie belang soek nie. |