Proverbs 24:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want daar sal geen beloning wees vir die slegte mens nie; die lamp van die goddelose sal uitgedoof word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vir iemand wat kwaad doen, is daar geen toekoms nie. Die lewenslig van goddeloses gaan dood. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want die kwaaddoener het geen toekoms nie, die lamp van die goddelose gaan dood. |
| Afrikaans 1983 | want 'n slegte mens het nie 'n toekoms nie; die lewenslig van die goddeloses word uitgedoof. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want daar is nie 'n toekoms vir slegte mense nie; die lamp van goddeloses word uitgedoof. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want dit sal nie goed gaan met iemand wat verkeerde dinge doen nie, mense wat verkeerd doen, se lamp gaan dood, hulle sterf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het niks om op te hoop nie. Hulle gaan sonder die Here dood. |