Proverbs 24:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want hulle hart bestudeer verderf, en hulle lippe praat van onheil.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle dink net aan geweld. Hulle praat net daaroor om moeilikheid te maak.
Afrikaans 1933/1953 Want hulle hart bedink verwoesting, en hulle lippe spreek moeite.
Afrikaans 1983 al waaroor hulle dink, is geweld, en al waaroor hulle praat, is moeilikheid maak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) want hulle harte oorpeins verwoesting, en hulle lippe praat oor die aanrig van skade.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle dink altyd oor hoe hulle mense kan seermaak en doodmaak, hulle praat altyd oor hoe hulle ander mense kan laat swaarkry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle dink net aan verkeerde dinge. Hulle maak net moeilikheid.