Proverbs 24:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Moet jou nie bekommer oor die bose mense nie, en wees nie afgunstig op die goddelose nie; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moenie jou ontstel oor kwaaddoeners nie. Moenie afgunstig wees op goddelose mense nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Vererg jou nie oor die kwaaddoeners nie, wees nie afgunstig op die goddelose nie. |
| Afrikaans 1983 | Moet jou nie ontstel oor skelms, jou kwel oor goddelose mense nie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moet jou nie ontstel oor kwaaddoeners nie; moet goddeloses nie beny nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moenie kwaad en ontsteld word oor mense wat slegte dinge doen nie, jy moenie probeer wees soos die mense wat verkeerd doen nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moenie jou ontstel oor wat slegte mense aanvang nie. Moet niks van hulle wil hê nie. |