Proverbs 24:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat die HERE dit nie sien en dit nie in sy wil is nie, en Hy sy toorn van hom afwend. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here sal sien wat jy doen en sal ontevrede wees. Hy sal jou vyand nie verder straf nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | dat die HERE dit nie sien en dit miskien verkeerd is in sy oë en Hy sy toorn van hom afwend nie. |
| Afrikaans 1983 | Die Here sal sien wat jy doen, en dit sal verkeerd wees in sy oë, en Hy sal jou vyand nie verder straf nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Anders sien die Here dit, en is dit verkeerd in sy oë; dalk wend Hy sy toorn van hom af. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want die Here sal sien wat jy doen, en Hy sal nie daarvan hou nie, Hy sal dan ophou om kwaad te wees vir jou vyand. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As jy dit doen, stel jy die Here teleur. Op ’n goeie dag help Hy weer sulke mense. |