Proverbs 24:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wees nie bly as jou vyand val nie, en laat jou hart nie bly wees as hy struikel nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy moenie bly wees as jou vyand val nie. Moenie jou daarin verheug dat hy gestruikel het nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | As jou vyand val, verheug jou nie; en as hy struikel, laat jou hart nie juig nie, |
| Afrikaans 1983 | Moet jou nie verheug oor jou vyand se val nie, moenie juig wanneer hy ondergaan nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wanneer jou vyand val, moet jou nie verheug nie; wanneer hy tot 'n val kom, laat jou hart nie jubel nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moenie bly wees wanneer jou vyand val nie, jy moenie juig wanneer hy sterf nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moenie bly wees as dit met ander sleg gaan nie, al hou jy niks van hulle nie. |