Proverbs 24:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So sal die kennis van wysheid vir jou siel wees: as jy dit vind, dan sal daar 'n beloning wees, en jou verwagting sal nie afgesny word nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Net so, moet jy weet, is wysheid vir jou lewe. As jy daarop afgekom het, is daar vir jou ’n toekoms. Jou hoop sal nie verydel word nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Erken dat die wysheid so is vir jou siel; as jy dit vind, dan is daar 'n toekoms, en jou hoop sal nie verydel word nie. |
| Afrikaans 1983 | So smaak die kennis, die wysheid ook; as jy dié gekry het, het jy 'n toekoms, en jou hoop sal jou nie ontneem word nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Besef dan, só is wysheid vir jou lewe – as jy dit vind, is daar 'n toekoms, en jou hoop sal nie verydel word nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die wysheid is ook so, om te weet wat om te doen, is ook so. As jy wysheid kry, dan sal dit goed gaan met jou, en jy sal aanhou lewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | So is die wysheid ook. Dit is goed vir die gesondheid. Dit waarop die wyse hoop, sal gebeur. |