Proverbs 24:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | My seun, eet heuning, want dit is goed; en die heuningkoek wat soet is na jou smaak; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | My kind, jy moet heuning eet. Dit is goed vir jou. Heuningstroop is lekker in die mond. |
| Afrikaans 1933/1953 | Eet heuning, my seun, want dit is goed, en heuningstroop is soet teen jou verhemelte. |
| Afrikaans 1983 | Eet heuning, my seun, dit is lekker; die stroop is soet in jou mond. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | My seun, eet heuning, want dit is goed, en heuningkoek is soet in jou mond. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | My seun, heuning is lekker om te eet, stroop is soet in jou mond. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Heuning is gesond, lekker om te eet. |