Proverbs 24:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) As jy nalaat om die wat na die dood getrek word, en die wat gereed is om gedood te word, te red;
Afrikaans (NLV) 2011 Red die mense wat onskuldig na die galg toe gesleep word. Hulle sal doodgemaak word as jy nie keer nie.
Afrikaans 1933/1953 Red die wat na die dood gesleep word, en die wat na die slagbank wankel, hou hulle tog terug!
Afrikaans 1983 Red dié wat na hulle dood toe gesleep word, dié wat val-val op pad is om doodgemaak te word as jy nie keer nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Red hulle wat weggeneem word na die dood, dié wat na die slagplek strompel – moenie terughou nie!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer jy sien dat mense gevangenes wegsleep om hulle dood te maak, wanneer jy weet dat hulle sal sterf as jy nie help nie, dan móét jy hulle red.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moenie net toekyk hoe mense onregverdig behandel word nie. Doen iets! Moenie toelaat dat hulle lewens verwoes word nie. Stop dit!