Proverbs 24:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As jy beswyk op die dag van benoudheid, is jou krag gering. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As jou knieë knak wanneer die krisis opduik, is jou krag maar baie min. |
| Afrikaans 1933/1953 | Gedra jy jou slap in die dag van benoudheid, dan skiet jou krag te kort. |
| Afrikaans 1983 | As jy weifel op die dag van nood, is jy nie opgewasse daarvoor nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Gedra jy jou lafhartig in 'n tyd van nood, dan is jou krag beperk. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As jy nie weet wat om te doen wanneer dit gevaarlik is nie, dan is jy nie sterk genoeg nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Krisis leer jou hoe sterk jy werklik is. As jy ondergaan, was jou kragte maar min. |