Proverbs 24:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wees nie afgunstig op die bose mense nie, en begeer nie om by hulle te wees nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Moenie slegte mense beny en hulle geselskap begeer nie.
Afrikaans 1933/1953 Wees nie afgunstig op die kwaaddoeners nie, en begeer nie om met hulle saam te wees nie.
Afrikaans 1983 Moenie slegte mense beny nie, moenie by hulle wil wees nie;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Moenie slegte mense beny nie, en begeer nie om by hulle te wees nie;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moenie soos slegte mense wil wees nie, jy moenie verlang om saam met hulle te wees nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moet niks van slegte mense wil hê nie. Moet onder geen omstandighede met hulle bevriend raak nie.