Proverbs 23:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Praat nie voor die ore van 'n dwaas nie, want hy sal die wysheid van u woorde verag. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moenie ’n dwaas reghelp nie. Jou goeie raad behandel hy met minagting. |
| Afrikaans 1933/1953 | Spreek nie voor die ore van 'n dwaas nie, want hy sal die verstandigheid van jou woorde verag. |
| Afrikaans 1983 | Moenie 'n dwaas probeer reghelp nie; hy sal jou verstandige raad met minagting behandel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moenie direk met 'n dwaas praat nie, want jou verstandige woorde sal hy met minagting bejeën. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moenie vir 'n dwaas iets probeer leer nie, hy sal dink jou verstandige woorde is nie belangrik nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moet tog nie ’n dom mens probeer oortuig nie. Jy mors net jou asem. Hy verstaan niks van jou wyse woorde nie. |