Proverbs 23:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die stukkie wat jy geëet het, sal jy uitbraak en jou lieflike woorde verloor.
Afrikaans (NLV) 2011 Jy sal naar word van die bietjie wat jy eet, jou komplimente sal jy moet sluk.
Afrikaans 1933/1953 Jou stukkie wat jy geëet het, sal jy uitspuug; en dan het jy jou vriendelike woorde verspil.
Afrikaans 1983 Jy sal naar word van wat jy eet en jou komplimente sal verkwis wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jou krieseltjie wat jy geëet het – jy gaan dit opgooi, en jou aangename woorde het jy dan verspil.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy sal naar word van die bietjie kos wat jy eet, en dit sal niks help dat jy vriendelik met hom gepraat het nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Selfs sy kos is so sleg dat dit jou siek maak. Jou opbouende gesprekke beteken vir hom niks nie.