Proverbs 23:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Eet nie die brood van hom wat 'n bose oog het nie, en begeer nie sy lekkernye nie; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moenie eet by ’n suinige mens nie. Moenie sy lekker kos begeer nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Eet nie die brood van een wat afgunstig is nie, en begeer nie sy lekker ete nie. |
| Afrikaans 1983 | Moenie by 'n suinige mens gaan eet nie, moenie sy lekker kos begeer nie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moenie die brood van 'n gierigaard eet nie, en moenie sy lekkernye begeer nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moenie by 'n suinige mens gaan eet nie, jy moenie sy lekker kos wil hê nie, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moenie jou met ’n baie suinige mens ophou nie. Vra hom niks nie. Hy sal jou uitnooi om by hom te kom eet. |