Proverbs 23:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Arbei om nie ryk te word nie; hou op van jou eie wysheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moenie jou afsloof om ryk te word nie. Wees verstandig genoeg om binne perke te bly. |
| Afrikaans 1933/1953 | Vermoei jou nie om ryk te word nie, laat staan jou slimheid. |
| Afrikaans 1983 | Moet jou nie afsloof om ryk te word nie en moenie jou sin vir waardes verloor nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moet jou nie afsloof om ryk te word nie, jy behoort van beter te weet – hou op daarmee! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moenie aanhou werk net om ryk te word nie, jy moet verstandig wees en nie net ryk wil word nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moenie jou vir baie geld afsloof nie. Wees slim genoeg om te weet wanneer jy genoeg het. |