Proverbs 23:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ja, jy sal wees soos hy wat in die middel van die see lê, of soos hy wat op die top van 'n mas lê.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit voel of jy rondsteier soos ’n matroos op see, of op ’n seilboot rondslinger.
Afrikaans 1933/1953 en jy sal wees soos een wat in die hart van die see lê en soos een wat op die top van die mas lê.
Afrikaans 1983 dit voel of jy op die oop see lê, of jy bo-op 'n seilskip se touwerk lê,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jy sal wees soos een wat lê op die oop see, soos een wat lê op die top van 'n skip se takelwerk.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit voel of jy in die middel van die see lê, dit voel of jy op 'n seilskip se maspaal lê,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jy sweef soos iemand wat in die middel van die see op ’n bootjie ronddobber. Jy is bang soos iemand wat op die rand van ’n hoë gebou probeer slaap.