Proverbs 23:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Op die laaste byt dit soos 'n slang en steek soos 'n adder. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nadat jy dit gedrink het, pik dit soos ’n slang, spoeg dit gif soos ’n kobra. |
| Afrikaans 1933/1953 | op die end byt dit soos 'n slang en spuug gif uit soos 'n basilisk. |
| Afrikaans 1983 | Agterna pik hy soos 'n slang, spoeg hy gif soos 'n kobra. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Agterna pik dit soos 'n slang en spuit gif soos 'n kobra. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer jy die wyn klaar gedrink het, dan pik hy soos 'n slang en hy spoeg gif soos 'n kobra. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die babbelas. Die hoofpyn. Dit is soos ’n slang wat jou pik. Soos die gif van ’n adder wat jou doodmaak. |