Proverbs 23:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die wat lank aan die wyn vertoef; hulle wat gaan om gemengde wyn te soek.
Afrikaans (NLV) 2011 Dis dié wat tot laat sit en drink en allerlei mengsels proe.
Afrikaans 1933/1953 By die wat lt opbly by die wyn, by die wat ingaan om gemengde drank te proe.
Afrikaans 1983 Dit is dié wat tot laat sit en drink, dié wat aanhou proe aan drank.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit is by hulle wat agterbly by die wyn, by hulle wat ingaan om gemengde wyn te bly proe.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is mense wat sit en drink tot dit laat is, mense wat aanhou proe aan drank.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Natuurlik die dronklappe s’n. Hulle wat net nie kan ophou drink nie. Hulle wat hulle drankies meng sodat die skop nog sterker is.