Proverbs 23:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Moenie sy lekkernye begeer nie, want dit is bedrieglike spys. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moenie al die lekker kos begeer nie. Jy kan jou met die kos misgis. |
| Afrikaans 1933/1953 | Moenie sy lekker ete begeer nie, want dit is bedrieglike spys. |
| Afrikaans 1983 | Moenie sy lekker kos begeer nie; dit kan jou duur te staan kom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moenie sy lekkernye begeer nie, want dit is misleidende kos. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | jy moenie van sy lekker kos wil hê nie, die lekker kos sal jou verkeerde dinge laat doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moet ook nie so na die gasheer se kos staar dat almal ongemaklik voel nie. Sy kos is tog nie so lekker as wat jy dink nie. |