Proverbs 23:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En sy lê en loer soos 'n buit en vermeerder die oortreders onder die mense.
Afrikaans (NLV) 2011 Sy sit en wag vir haar prooi soos ’n rower. Sy soek na iemand om te oorreed tot ontrouheid aan sy vrou.
Afrikaans 1933/1953 Sy lê ook en loer soos 'n rower en vermeerder die ontroues onder die mensdom.
Afrikaans 1983 sy lê op die loer soos 'n rower, sy laat die een man na die ander 'n egbreker word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ook sy lê 'n man voor soos 'n rower; sy maak die ontroues onder mense meer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sy lê en wag vir jou soos 'n dief, sy laat baie mans ontrou word.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Prostituut is altyd op loer na nog ’n slagoffer. Nes ’n rower. Elke dag loop baie mans hulle met haar vas. Sy maak van hulle egbrekers.