Proverbs 23:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want 'n hoer is 'n diep sloot; en 'n vreemde vrou is 'n nou kuil.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Sedelose vrou is soos ’n diep waterkuil. ’n Verleidster is soos ’n put waaruit jy nie kan kom nie.
Afrikaans 1933/1953 Want 'n hoer is 'n diep kuil, en 'n ontugtige vrou is 'n nou put.
Afrikaans 1983 'n slegte vrou is soos 'n gevaarlike afgrond, 'n ander man se vrou is soos 'n put waaruit jy nie kan kom nie;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) want 'n prostituut is 'n diep vangkuil, en 'n vreemde vrou is 'n nou put.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) want 'n prostituut, 'n slegte vrou, is soos 'n diep en nou gat waarin jy kan val.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Pas op vir die los vrou. Sy kan jou lewe verwoes. ’n Ander man se vrou is soos ’n diep put waaruit niemand kom nie.