Proverbs 23:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) My seun, gee my jou hart, en laat jou oë my weë sien.
Afrikaans (NLV) 2011 My seun, maak jou hart vir my oop en volg my voorbeeld na.
Afrikaans 1933/1953 My seun, gee my jou hart, en laat jou oë 'n welgevalle hê in my weë.
Afrikaans 1983 Glo my, my seun, en onthou wat ek jou leer:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Gee my jou hart, my seun, en laat jou oë vreugde vind in my paaie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) My seun, jy moet verstaan wat ek vir jou sê, jy moet kyk hoe ek lewe en jy moet ook so lewe,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vertrou op my goeie raad vir die lewe. Jy sal sien dit help.