Proverbs 23:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jou vader en jou moeder sal bly wees, en sy wat jou gebaar het, sal bly wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Laat daar rede wees vir jou pa en jou ma om oor jou bly te wees. Mag jou ma wat jou in die lewe gebring het, rede hê om oor jou te juig. |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat jou vader en jou moeder bly wees, en laat sy juig wat jou gebaar het. |
| Afrikaans 1983 | Mag ook jóú vader dié vreugde hê, mag ook jóú moeder wat jou in die wêreld gebring het, so gelukkig wees! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Mag jou vader en moeder blydskap ervaar; mag sy wat jou in die wêreld gebring het, jubel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek hoop jou ouers sal bly en gelukkig wees oor jou. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |