Proverbs 23:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die vader van die regverdige sal baie bly wees, en hy wat 'n wyse kind verwek, sal oor hom bly wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Pa van ’n kind wat reg doen, het rede vir blydskap. ’n Wyse kind verskaf sy ouers groot vreugde. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die vader van 'n regverdige juig baie; en as iemand 'n wyse verwek het, dan is hy bly oor hom. |
| Afrikaans 1983 | 'n Vader van 'n kind wat reg doen, voel baie gelukkig; 'n wyse seun verskaf sy vader groot vreugde. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die vader van 'n regverdige jubel uitbundig; wie 'n wyse seun verwek, sal oor hom verheug wees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Pa voel baie gelukkig en bly as hy 'n seun het wat reg lewe en wat wysheid het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | [24-25] Maak jou ouers trots op jou. Maak hulle dankbaar omdat jy in die Here glo en reg wil leef. |