Proverbs 23:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Luister na jou vader wat jou verwek het, en verag jou moeder nie as sy oud is nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Luister na jou pa wat jou die lewe gegee het. Moenie jou ma afskryf omdat sy oud geword het nie.
Afrikaans 1933/1953 Luister na jou vader wat jou verwek het, en verag jou moeder nie as sy oud geword het nie.
Afrikaans 1983 Wees gehoorsaam aan jou vader en moeder, jy is hulle kind; en moet hulle nie verag as hulle oud geword het nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Luister na jou vader, hy wat jou verwek het; en moet jou moeder nie minag wanneer sy oud geword het nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moet luister na jou ouers, ook wanneer hulle oud is, jy moenie dink hulle is dan nie meer belangrik nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Onthou die goeie waardes wat jy in jou ouerhuis geleer het. Moenie jou ouers se harte op hulle oudag breek nie. Hou vas aan die lewenswaarhede wat hulle jou geleer het.