Proverbs 23:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Moenie onder wynsuipers wees nie; onder oproerige eters van vleis: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy moenie jou tyd verspil op suiplappe en vrate nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wees nie onder die wynsuipers nie, onder die wat as vrate hulle hart ophaal. |
| Afrikaans 1983 | moet jou nie ophou met suiplappe en vrate nie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moet jou nie met die wynvlieë ophou nie, met dié wat hulle aan vleis ooreet nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moenie saam met mense wees wat te veel wyn drink en te veel vleis eet nie, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moenie jou oorgee aan drank nie. Voor jy weet waar jy is, is jy daaraan verslaaf. Moenie ’n vraat wees wat alles gulsig opslurp nie. |