Proverbs 23:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En steek 'n mes teen jou keel as jy 'n man is wat aan eetlus gegee is.
Afrikaans (NLV) 2011 As jy ’n groot eter is, sit ’n mes teen jou keel.
Afrikaans 1933/1953 en sit 'n mes op jou keel as jy 'n goeie eetlus het.
Afrikaans 1983 en bedwing jou as jy 'n groot eetlus het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sit 'n mes teen jou keel as jy 'n groot eetlus het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En as jy honger is, dan moet jy nie baie eet nie,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Al is jy baie honger, moet jy nie gulsig wegval en alles vinnig opeet nie.