Proverbs 23:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Luister, my seun, en word wys, en lei jou hart op die pad. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | My kind, luister na my, dat jy wys kan word. Hou jou hart op die regte koers. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hoor, my seun, en word wys, en rig jou hart reguit op die weg. |
| Afrikaans 1983 | Luister, my seun, soek die regte insig: bly op die regte pad; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As jy luister, my seun, sal jy wys word en sal jy jou hart op die regte pad lei. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | My seun, jy moet luister sodat jy wysheid kan kry en sodat jy kan weet hoe om reg te lewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Luister goed na wyse raad. Tree reg op. Dink mooi hoe jy wil leef. |