Proverbs 23:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want daar is sekerlik 'n einde; en jou verwagting sal nie uitgeroei word nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Jy sal altyd ’n toekoms hê. Jou hoop sal nooit beskaam word nie.
Afrikaans 1933/1953 Waarlik, daar is 'n toekoms, en jou hoop sal nie verydel word nie.
Afrikaans 1983 dan sal jy 'n toekoms hê en jou hoop sal jou nie ontneem word nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daar is beslis 'n toekoms, en jou hoop sal nie verydel word nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) want dan sal dit met jou goed gaan in die tyd wat later kom en jy sal kan aanhou lewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As jy dit doen, wag daar wonderlike dinge op jou. Goeie dinge sal met jou in die toekoms gebeur.