Proverbs 23:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat jou hart nie afgunstig wees op sondaars nie, maar wees die hele dag in die vrees van die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moenie jaloers word op sondaars nie. Behou altyd jou ontsag vir die Here. |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat jou hart die sondaars nie beny nie, maar wees die hele dag in die vrees van die HERE. |
| Afrikaans 1983 | Moenie afgunstig wees op sondaars nie; wees altyd ywerig om die Here te dien; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jou hart moet nie opgewonde raak oor sondaars nie, maar wees die hele tyd opgewonde oor ontsag vir die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moenie soos die sondaars wil wees nie, jy moet aanhou om die Here te respekteer en te dien, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moet niks wil hê van slegte mense nie. Dit kan jou net in die ellende dompel. Wees eerder elke dag baie lief vir die Here. |