Proverbs 23:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ja, my niere sal bly wees as jou lippe regte dinge spreek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal in my hart juig wanneer jy reg praat. |
| Afrikaans 1933/1953 | En my niere sal jubel as jou lippe spreek wat reg is. |
| Afrikaans 1983 | Ek sal juig as wat jy sê, altyd reg is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | My binneste sal jubel wanneer jou lippe praat wat reg is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit sal vir my lekker wees wanneer jy die regte dinge sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As jy weet wat om op die regte oomblik te sê, loop ek oor van blydskap. |