Proverbs 23:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) My seun, as jou hart wys is, sal my hart bly wees, ja, myne.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek sal baie bly wees, my kind, as jy ook ’n wyse mens word.
Afrikaans 1933/1953 My seun, as jou hart wys word, dan sal my hart hom ook verheug.
Afrikaans 1983 My seun, as jy 'n wyse mens word, sal dit my baie vreugde verskaf.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) My seun, as jou hart wys is, is ook my hart verheug.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) My seun, as jy wysheid kry, dan sal ek baie bly wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jong vriend, hoor wat die wysheidsleraar vir jou sê: As jy die wysheid jou eie gemaak het, is ek baie bly.