Proverbs 23:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jy moet hom met die roede slaan en sy siel uit die hel red.
Afrikaans (NLV) 2011 As jy hom wil red van die dood, moet jy hom juis lyfstraf gee.
Afrikaans 1933/1953 Jy sal hom wel met die roede slaan, maar sy lewe van die doderyk red.
Afrikaans 1983 Jy moet hom juis slaan om hom van die dood te red.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jy slaan hom wel met 'n lat, maar jy red sy lewe van die •doderyk.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer jy hom straf, dan red jy hom van die doderyk.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wie dit nalaat, stuur sy kind die verderf in.