Proverbs 23:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Moenie die tug van die kind terughou nie, want as jy hom met die kierie slaan, sal hy nie sterwe nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Moenie bang wees om jou kind te dissiplineer nie. Hy sal nie doodgaan van ’n pak slae nie.
Afrikaans 1933/1953 Hou die tug nie terug van die seun nie; as jy hom met die roede slaan, sal hy nie sterwe nie.
Afrikaans 1983 Moenie huiwer om 'n kind te straf nie, want as jy hom slaan, red jy sy lewe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Moenie straf van 'n jong seun weerhou nie; as jy hom met 'n lat slaan, sal hy nie doodgaan nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moenie bang wees om vir 'n kind te leer nie, want as jy hom straf, dan sal hy reg grootword en nie sterf nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Kind het dissipline nodig. ’n Pak slae op die regte tyd sal hom goed doen.