Proverbs 23:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Pas jou hart op tug en jou ore op die woorde van kennis. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Onderwerp jou aan dissipline. Luister goed na wat ek jou leer. |
| Afrikaans 1933/1953 | Bring jou hart na die tug en jou oor na woorde van kennis. |
| Afrikaans 1983 | Gee aandag aan wat ek jou voorskryf, luister goed na wat ek jou leer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Rig jou hart op vermaning, en jou oor op woorde van wysheid. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moet goed verstaan wat ek vir jou wil leer, jy moet luister na wat ek vir jou sê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maak alles wat die spreuke jou leer jou eie. Spits jou ore om nog meer van die lewe te leer. |