Proverbs 23:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want hulle verlosser is magtig; hy sal hulle saak met jou verdedig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Een wat hulle beskerm, is magtig. Hy sal hulle saak teen jou verdedig. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want hulle Verlosser is sterk, Hy sal hulle saak teen jou verdedig. |
| Afrikaans 1983 | want hulle Beskermer is magtig, Hy sal hulle saak teen jou behartig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want hulle losser is sterk; Hy sal hulle regstryd teen jou voer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | want hulle Losser is die Here, Hy is sterk, Hy sal die Regter wees wat oordeel en sê wie is reg. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here is hulle helper. Hy sal vir hulle sorg en jou straf. |