Proverbs 23:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Moenie die ou landmerk verwyder nie; en gaan nie in die veld van die wees nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Moenie die ou grense van ’n stuk grond verskuif nie. Moenie weeskinders se grond by hulle probeer afvat nie.
Afrikaans 1933/1953 Verlê die ou grenslyne nie, en kom nie op die landerye van die wese nie.
Afrikaans 1983 Moenie grense verlê wat lankal daar is nie, moenie weeskinders se grond vat nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Moenie ou grense verskuif nie, en in die landerye van vaderloses moet jy nie kom nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moenie grense verander wat van lank gelede daar is nie, jy moenie weeskinders se grond vat nie,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Respekteer ander se eiendom. Moenie weerlose mense soos weeskinders uitbuit nie.