Proverbs 23:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As jy met 'n heerser sit om te eet, let noukeurig op wat voor jou is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wanneer jy aansit vir ete saam met ’n regeerder, kyk dan goed na wat voor jou neergesit is. |
| Afrikaans 1933/1953 | Sit jy aan om saam met 'n heerser te eet, let dan net op wat voor jou is, |
| Afrikaans 1983 | As jy aansit om saam met 'n hoë amptenaar te eet, wees tevrede met wat jou voorgesit word |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wanneer jy gaan sit om saam met 'n heerser te eet, wees besonder bedag op wie voor jou is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer jy gaan sit om saam met 'n belangrike amptenaar te eet, dan moet jy aanhou kyk na die kos wat voor jou is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As jy saam met ’n belangrike persoon eet, let op jou tafelmaniere. |